fbpx

Sign In

Voorheen bekend as Dolf se Stasie – Kroeg en Restaurant in Hartenbos het ‘n gedaanteverandering ondergaan na Hennie’s Hartenbos! Hennie’s is genoem na die stigter, Rikus (oftewel Jonathan van RadioRaps) se bullterriër, Hennie. Rikus het sy inspirasie in Amerika gekry en het dus die vibe en voorkoms van Hennie’s ontwerp… ‘n Amerikaanse Sportkroeg met ‘n egte Suid-Afrikaanse geur. Die vibe word werklik geskep deur die oorvloedige hoeveelheid TV’s – BAIE, BAIE TV’s – elkeen met sy eie dekodeerder sodat jy JOU sport kan kyk, maak nie saak waar jy sit nie!

Add Review

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Service
Value for Money
Location
Cleanliness